Relax
Let the music wash you
Enjoy
Let your face show it!
Remember
to come back...
Previous
Next

Oor ons!

BrandwagFM is ‘n internet radiostasie wat die belange van Die Brandwag Hoërskool, Uitenhage op die hart dra.

Hierdie stasie is meertalig, Afrikaans as hoof voertaal met Engels en Xhosa. Die radio kan geluister word op www.brandwagfm.co.za of deur die toep af te laai op enige slimfoon.

Leerders word opgelei om omroepers te wees. Hulle moet self die programme kan opstel, navorsing doen en uitvoer en die speellys van musiek saamstel.  Volwassenes betrokke bied ondersteuning en doen kwaliteit beheer / behou die etiese kodes vd skool. Om te kan hardop lees en mooi suiwer praat is baie belangrik en moet gereeld geoefen word. Leerders word ook opgelei as tegnici om die radioprogram gereed te maak om uitgesaai te word.

Kom neem deel!

Coming Soon
Hoe oud is jy?
Hoe oud is jy?
Hoe oud is jy?

Get In touch

Leave us a message